-
Explore
Attractions

St Lucia offers a variety of activities depending on your interests and travel style, including croc & hippo tours, diving, deep-sea fishing charters, trips to Cape Vidal and game drives.
GAME DRIVES
Guest Reviews
-
Ronel LekkerSlaap
This accommodation is serviced everyday, with a fully equipped kitchen and braai facility. Close to all the town and other sightseeing locations. It is safe and secure, a bit loud as you are in the middle of town, and the street/accommodation sign's light shines straight into your bedroom. It is also equipped with solar power so no loadshedding for you. I will definitely stay there again.
- Ronel Lekkerslaap
RSA
-
Bianka Broodryk Lekker Slaap
Een van die lekkerste vakansies ooit. Die eienaars het uit hulle pad gegaan om ons verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Ek sal Villia Mia 6 vir enige iemand aanbeel, julle sal glad nie spyt wees nie. Die woonstel het alles wat jy nodig het, dit is veilig en beslis waarde vir jou geld. Baie dankie dit was wonderlik!
- Bianka
RSA
-
Claudi Ann Nagel Lekker Slaap
Ons het so lekker gebly! Die kliëntediens vanaf ons gashere, Liese en Gerard was wonderlik. Ons was vooraf gebel en ingelig oor al die ekstras, soos sonpanele, windkrag, WiFi en skoonmaakdienste. So ook na ons die perseel verlaat het, het ons oproep ontvang om uit te vra oor die verblyf. Die eenheid is lekker sentraal, loopafstand vanaf winkels en restaurante. Groot swembad, lugverkoeling en vol toegerus met alles wat... Read More
- Claudi-Ann
RSA
-
Eerste keer in St Lucia vir my man en kinders. Het dit rerig so baie geniet wou net nie terugkom huistoe nie. Woonstel baie lekker geleë naby alles en voor swembad. Baie skoon en netjies en die dame wat skoonmaak is defnitief 'n groot pluspunt. Dan Gerhard en Liese fantastiese gashere help graag waar hul kan om als gemaklik vir hul gaste te maak. Ons gaan definitief weer Villa... Read More
- Shaun Otty
RSA
Share This Page